Banaan

Ek sal probeer jou te skrijf my jeug
in die agterwijk van die groot hawestad.
My pa het hard gewerk as skipaflaaiman!
Pisangbootjies gelos en steenkoolsakkies gesleep naar die walkant.
Als hy pikswart trug was gekom hy ruik so fijn naar pisang.
Wy het hem mooi ‘Pa Pisang’ genoem.

Hy vertel oër die heimweeïge seereis, oër die gevaar,
hoe die skip is gesink, gestoot op die klip.
Weken dryf Pisang Pa op die wild Kaapsee!
Niksnie geëet nie en het hy die meermin uit die golfies gevis,

‘Die meerminvrou is jou moe gewor’ , seg myn Pisang Pa,
‘en nu dan jy sal slapies doen, klein dolfyn!’
Ek droom elk nag van Meermin Moe,
van waar haar staartjie is geblyf?

1 thoughts on “Banaan

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *