Hartopdietongtaal

Oh my dier skatteliefie.
My skip is gesink in jou see.
Ek nie kon nie swem nie, ek is versuip
in jou traantjie, ach skattielief.

Oh my lyf, lief skattiedier
ek is verteer in jou maagsappies.
Jy het mij opgedrink in jou hemelbuik.
Ek nooit nie meer weerom kom nie.

Ach my lief skattediertjie
ek ben nou vir ewig jou gewor.
Kyk door jou oogies, proef jou tonglappie sagt.

my siel bly stilsaam in jou
lief dievehart
elkeen dag en naggie.

1 thoughts on “Hartopdietongtaal

  1. Wauw! Hoe pragtig hierdie gedig!
    Ek het nie geweet nie dat Bir ’n Suid-Afrikaander hondebeessie was.
    Hy het dit my nooit gesê nie.
    Of ek het hom miskien nie verstaan ​​nie…

Laat een antwoord achter aan Han Reactie annuleren

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *