Die lewe wees so rauw,
soos groen as gras.
Ek wou dat ek nog ’n eier was,
So voëlvrij, sonder liggaam nie.
Hier kaalgat te lig in die son,
dat niemand my aantref.
Ach, hemellug broei my uit
met jou baie dik agterent.
Beskerm my met jou wolkvlerk
teen die suiwerkoue lentenag.
Ek is seer gesjarmeer van hierdie gediggie. Baie dankie, Bor.