Amai

Amai amai
ek is so bly
amaisielief
amai amai

Ek skryf jou hierdie liefdesbriefie
vanagter die ver wit lakenland

waar ek woon diep in die sagt
kusgebergtes om jou op te wagt

om daar saam te swem alras
in die wit see van matras

so diep te swem dat wy
nie meer weet nie wie er wie was

amai amai
amaisielief
ek is so bly
amai amai.

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *