Nuwerwetse kuns is van die konsepte,
die idee is belangriker as die egte realisasie,
verwerkelijking is slegs een oorbodige ding,
dit lyk soos ‘n resep sonder maaltyd
kuns sonder liggaam,
sprokies van die keiser sonder klere
selfs sonder ‘n keiser
Die ware kunskenner is ‘n naakte hongerbees dat museums
afgraas om geestelike voer te soek
Hy eet met ‘n mes en vurk
kunssop van een leë bord
hierdie konsep is ‘n skurk
om aan te toon dat hy
een goede smaak het
kreun hy nou en dan
Hmm! Baie spesiale sop en glad nie nat nie