Lym

Ach die raar swaartekrag
is nogal niks geen ding nie
niemand het die geheim suigkrag
waarokal nooit gezien nie

nietemin suig
die onsigbaar gom
ons teen die bodem
van die wêreld

maar gisternag
dat ik geslaap het
aan die achterkant
van die maan
het die god van son
so sagt in my oor
gefluister
met die tong van lig:

“Hoor hier mannetjie
die geheim swaarkrag
is maar skyn…
liefde is die magneetkrag
wat ons bymekaar lym
sy trek aan alles
wat ‘n liggaam besit”

die son van god kan dit weet
als swaargewig
sy dryf in die luglose
rara hoe is dit?

One thought on “Lym

  1. Ja sekers, die son kan dit weet.
    Hy sorg vir ons planeet sedert sy geboorte en is nog net so lief vir ons noudat ons middeljarig is.
    Ik vertrou dat ons aarde saam met die son en al die ander hemelse liggame in liefderyk vergetelnis kan ondergaan wanneer die tyd aangebreek het.
    Tot dan sal ons koester in die lig van die liefde.
    Heeltemal gratis en verniet.

Laat een antwoord achter aan Han Reactie annuleren

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *