Jou soulsiel is so kaal
die sal werklik nooit
nie grys hare kry nie
Hierdie soulsiel is eteries
van ‘no size fits all’
is nuwe soos die son
Ewig lig sal nooit nie
‘n leeftyd kry nie
Alleen dees dood lyflyk
bereik aftelbare jaartyd
as die asem stop
Soulsiel is suiwer sonlig
die sagt skijn in elk wesenbeesie
Sonskijn laat die sintuie bloei
in hierdie wonderlik liggaam
Sonlig straal dwars door al die
lyfwesentjies hulle klein ogies
Dit kyk jou aan als bome, plante…
voëls,insekte,mikrobes, bakteries
Die heel dekselse skepselskepping
lyk soos ‘n sielverhuising van sonlig
Wondermirakels, hoe skoon geskryf!