
Op ons vrugbare planeet Pisang
lei wy ‘n geel en krom bestaan,
al gly wy dikwels uit over ons eie skil.
Wat ons Pisangvlees dikwels verspil
as die vrugvlees begin in moes te verval,
alles moet nou ‘n keer vergaan.
Voorheen in ‘n ander Vrugtwegstelsel
het ons die planeet Appel bewoon.
Al pisangs het hulself te sappel gemaak
as appelsap nie soos pisang gesmaak het nie.
Ons het sedert jare baie vrugteplanete besoek:
planeet Mango, Mandarijn, Lemoen, planeet Plum.
Op planeet Peer, soos wy gehoor het
daar sou ‘n beste peer in die wêreld gebore word.
Daardie peer sou sterf vir ons gesondheid.
Hy sou al die vrugte pluk en tot kompote kap.
Ons pisangrepubliek het dus ‘n vrugteslaai geword,
as ‘n duisendsmaaksap vloei ons bloed so soet.