Spoegpragtig

Spoegpragtig ruis die juigende wilgerbome
breinspoelend skoon blaardans

die geestong smaak essensie
die bewonderde is ‘n blinkie voorbeeld

‘n alverslindend en absorberende wese
vol vermoë om niks voor te stellen nie

die eerste begin, lank voordat die verbeelding
ontstaan het, ver voor hierdie verworven woorde

niks anders as wilggejuig waarvan elke asem
suurstoflening is van die seisoenlose wind

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *