Viert u al

Jou o so persoonlike webzyd blyk defekt, lam…
Groot niksagtige gaatjies val in jou pikselskermpie.
Daar is beslis iets mank aan die sagte ware…
die is nooit nie meer opgedateer of iets.
Er val nooit niksnie meer naar benee te laai
uit die informasiewolkie, geen neerslag van betekenis.
Die harde ware het, dink ek , ‘n baie oue chauffeur in diens,
die nie waag nie in te voeg op de elektriese snelweg.
Natuurlik ‘n logies gevolg van die wet der versnelling
of zoals oue chauffeur seg : die wet van die overdryf.
Daar sit niksnie anders op dan uit te huil bij die dood moederbordjie
om dan die hele tegniese evolusie in die vullisblik te dump.
Het lewe stroom nu onpersoonlik voort,
als ‘n niemand zonder wereldwye webzyd.
Viert u al die tyd? Hierdie is jou wagwoord gewees.
So ‘n geheim raak jou nooit nie kwyt nie.

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *